Jack Parow - Brackenfell Boys Choir [tekst, tłumaczenie i interpretacja piosenki]

Wykonawca: Jack Parow
Album: Cooler As Ekke
Data wydania: 2010-01-01
Gatunek: Rap

Twórz Groove z nami!
Wyślij okładkę tej piosenki!
Wysyłany plik musi być typu: png lub jpg. Żaden plik nie został wysłany. Dziękujemy za wysłanie okładki.

Tekst piosenki

Uh uh

Jack Parow check ‘it alweer in die kak

Uh

[VERSE: 1]

Dit het alles begin een aand by een of ander bar
Dit was pretty damn laat en ek was pretty damn gaar
Mind my own business toe wink wink ‘n meisie my van die oorkant
Ek dog ek is nie ‘n poes nie laat ek maar fokken oorstap

Ek betree haar versigtig soos ‘n leeu sy prooi op die savannah
Vee die sweet af van my han’e soep soep so aan my branna
Ek het goeie (g) hoop gehad vir wat hierdie wink als kon behels
Sy se wat sit jy so alleen soek jy iemand om te gesels (hello)

Ek sit toe maar daar en ons begin praat heel fokken lekker
Sy vertel my van haar pa se plaas en sy nuwe groot groen trekker
Sy se sy verstaan nie hoe meisies ouens kan he nie
Sy wil kak aanvang en nooit vir niemand hoef te se nie

Soos die aand aangang begin al hoe nader aan my te leuen
Sy kyk my diep in die oe en sy vat saggies aan my been
Sy se vir my sy voel ‘n spesiale konneksie
Is dit net sy of kort haar mind (se ek) miskien korreksie

So loop die aand aan en aan ek sweer seker maklik 3 ure het verbygegaan
Needless to say ek dog ek het hierdie meisie vasgevang
Toe sak daar ewe skielik op my skouer ‘n reuse hand van ‘n man

Hy se wat de fok is die, die’s my fokken meisie
Ek kyk verbaas oor na haar ewe skielik sing sy ‘n ander wysie
Hierdie ou probeer al heel aand by my aanle
Ek se nee sy se ja
Hy wil meer as vriendskap he

Goeie fok nou is ek binne in my poes in
Die ou gryp my aan my kraag en swaai my ‘n goeie loesing
Hy poes my so hard ek weet nie waar de fok ek is nie
Dis ‘n fokken wonderwerk ek het nie in my broek gepis nie

So volgende keer as jy lus voel vir ‘n hoer
Gaan kyk by die boonste bar in Shack die bloedkolle op die vloer

[HOOK] x 2

Hierdie is ‘n liedjie
Oor hoekom jy nooit ‘n ander ou se meisie moet steek nie
Hoekom jy nooit moet dink dat jy is die man nie
Hoekom jy nooit na ‘n boere bar moet gaan nie

[VERSE: 2]

Vers twee hoe de fok sal ek begin
Ok laat ek eers die feite na die lig bring

Dit was weereens by een of ander bar
Dit was weereens pretty laat en ek was weereens pretty gaar

Die barman het gestaan trots in sy Springbok trui
Agter die bar was daar ‘n sign ons dans net op De La Rey
Net daar en dan moes ek seker maar gegaan het
Net daar en dan moes ek al die feite vasgevang het

Maar ek bestel toe maar vir my nog ‘n stywe doppie
En scan die kamer om vir ‘n potensiale bokkie
Net daar het ek my eerste fout gemaak
Die eerste reel van Brackenfell moet nooit oogkontak maak nie
(wat kyk jy)

Jy weet mos hoe dit gaan met daai gespierde diere
Net twee biere en hulle verloor al hulle maniere

Anyway needless to say
Hierdie ou like toe mos mos nou net mooi fokkol van my

Hy begin toe soos die poes wat hy is my heeltyd uitkyk
‘n fight was my voorland ek kon dit in die fokken lug ruik

Na ‘n paar doppe moes ek maar toe ‘n pis gaan vang
So ek stroll toe rustig af na die pisplek in die gang
Toe oppad na my toe stap daar ‘n ou toppie

Hy gee my ‘n skouer en se hy like nie van hip-hop nie
Poes ek soek ‘n goeie comeback sit my apies op ‘n stokkie
Maar al wat ek kan se is ‘bleh bleh’ soos ‘n fokken corky

Fok ek stap nader hy gryp my try my broek optrek
Hy tune my mannetjie ek dink jy is by die verkeerde plek
Ek tune hom ek hou nie daarvan as mense aan my ruk nie
Maar die fokken doos wil nie ophou aan my pluk nie

Toe obviously raak alles deurmekaar en ek se bedaar
Hy slaat my gaa(r) vee my gesig af op die bar
Ek try ‘n laaste attempt van nou is ek afgepis
Ek staan op slaan maar ek swing en ek mis

Poes daar’s probleme hy slaat my uit my klere
Toe moet ek huis toe draf met my hande op my pere

So as jy in ‘n common plek kuier maak seker dis jou dorp
Want as pyl mense party kry dit reg om gepoes te word

Ho$h ho$h

[HOOK] x 2

[VERSE: 3]
Hierdie is ‘n liedjie

Fout

So where do bad folks go when they braai
They come down to Bellville want hy’s naai kwaai

Kyk in my boot al die guns is gelaai
Ons eet steak en chips baby fok die slaai

So where do bad folks go when they braai
They come through to Bellville and we all get high

Kyk in my boot al die guns is gelaai
Ons eet steak en chips baby fok die slaai

Yes yes Jack Parow

Parow en Vegas show, die Vegas en Parow show
Al twee kante, watse kant toe
Yes let’s go

Uh


Deel met jou tjommies!

Tłumaczenie piosenki

Nikt nie dodał jeszcze tłumaczenia do tej piosenki. Bądź pierwszy!
Jeśli znasz język na tyle, aby móc swobodnie przetłumaczyć ten tekst, zrób to i dołóż swoją cegiełkę do opisu tej piosenki. Po sprawdzeniu tłumaczenia przez naszych redaktorów, dodamy je jako oficjalne tłumaczenie utworu!

+ Dodaj tłumaczenie

Wyślij Niestety coś poszło nie tak, spróbuj później. Treść tłumaczenia musi być wypełniona.
Dziękujemy za wysłanie tłumaczenia.
Nasi najlepsi redaktorzy przejrzą jego treść, gdy tylko będzie to możliwe. Status swojego tłumaczenia możesz obserwować na stronie swojego profilu.

Interpretacja piosenki

Dziękujemy za wysłanie interpretacji
Nasi najlepsi redaktorzy przejrzą jej treść, gdy tylko będzie to możliwe.
Status swojej interpretacji możesz obserwować na stronie swojego profilu.
Dodaj interpretację
Jeśli wiesz o czym śpiewa wykonawca, potrafisz czytać "między wierszami" i znasz historię tego utworu, możesz dodać interpretację tekstu. Po sprawdzeniu przez naszych redaktorów, dodamy ją jako oficjalną interpretację utworu!

Wyślij Niestety coś poszło nie tak, spróbuj później. Treść interpretacji musi być wypełniona.

Lub dodaj całkowicie nową interpretację - dodaj interpretację
Wyślij Niestety coś poszło nie tak, spróbuj później. Treść poprawki musi być wypełniona. Dziękujemy za wysłanie poprawki.
Najpopularniejsze od Jack Parow
Dans Dans Dans
1,2k
{{ like_int }}
Dans Dans Dans
Jack Parow
Brackenfell Boys Choir
508
{{ like_int }}
Brackenfell Boys Choir
Jack Parow
Bloubek
500
{{ like_int }}
Bloubek
Jack Parow
Tussen Stasies
492
{{ like_int }}
Tussen Stasies
Jack Parow
Eksie Ou
449
{{ like_int }}
Eksie Ou
Jack Parow
Komentarze
Utwory na albumie Cooler As Ekke
Polecane przez Groove
Maybae
128
{{ like_int }}
Maybae
ReTo (PL)
Cry For Me
1,5k
{{ like_int }}
Cry For Me
The Weeknd
NIENAWIDZĘ BYĆ W KLUBIE
87
{{ like_int }}
NIENAWIDZĘ BYĆ W KLUBIE
Gombao 33
MAŁA JA
353
{{ like_int }}
Jesienią (M. Konopnicka)
52
{{ like_int }}
Jesienią (M. Konopnicka)
Sanah
Popularne teksty
Siedem
54,2k
{{ like_int }}
Siedem
Team X
34+35
46,4k
{{ like_int }}
Love Not War (The Tampa Beat)
26,8k
{{ like_int }}
Love Not War (The Tampa Beat)
Jason Derulo
SEKSOHOLIK
188,9k
{{ like_int }}
SEKSOHOLIK
Żabson
Snowman
96,5k
{{ like_int }}
Snowman
Sia